Ons Storie
ONS STORIE
'n Storie van Verandering
Ons wys na Jesus en inspireer mense om te groei in hul geloof, hul lewensdoel te ontdek en 'n verskil te maak.
“EN NOU, BROEDERS, DRA EK JULLE OP AAN GOD EN AAN DIE WOORD VAN SY GENADE, WAT MAGTIG IS OM JULLE OP TE BOU EN JULLE 'N ERFDEEL TE GEE ONDER AL DIE GEHEILIGDES.“
Handelinge 20:32 (AFR53)
WHAT ONS GLO
GELOOFSTELLING
Ons glo aan die skrifte van die Ou en Nuwe Testamente in hulle oorspronklike vorm, soos geïnspireer deur God en neem dit aan as die algehele en finale outoriteit oor geloof en lewe.
Ons glo in een God, die ewige drie-eenheid, Vader, Seun en Heilige Gees.
Ons glo dat Jesus Christus die eniggebore seun van die Vader is, verwek deur die Heilige Gees, gebore uit die maagd Maria en waarlik God is en mens was.
Ons glo dat God ons na Sy eie beeld geskape het; dat die mens gesondig het en daardeur die sondelas op himself gebring het, waarvan die straf die fisiese en geestelike dood is; dat alle mense ‘n sondige natuur beërf het wat lei tot (in die geval van die wat morele verantwoordelikheid bereik het) werklike oortreding wat persoonlike skuld insluit.
Rakende die seksuele natuur, glo ons in heteroseksuele verhoudings tussen ‘n natuurlike man en natuurlike vrou, binne ‘n wettige huwelik. Om aan hierdie voorskrifte te voldoen rakende seksuele natuur, is ‘n inherente vereiste vir lidmaatskap tot ‘n CHRISTELIKE GESINSKERK.
Ons glo dat die Here Jesus Christus in ons plek vir ons sonde gely en gesterf het, soos ‘n offerhande, volgens die Skrif en dat almal wat in Hom glo, gered is deur Sy bloed wat gevloei het.
Ons glo aan die liggaamlike opstanding van die Here Jesus, dat Hy lewend opgevaar het na die hemel en dat Hy tans as ons Hoëpriester en Advokaat vir ons intree.
Ons glo aan die persoonlike wederkoms van ons Here Jesus Christus.
Ons glo dat almal wat hulle sondes bely en die Here Jesus Christus aanneem in geloof, is wedergebore in die Heilige Gees en dus kinders van God word.
Ons glo aan die doop met die Heilige Gees, wat gelowiges versterk en vernuwe vir diens, met die meegaande bonatuurlike gawes van die Heilige Gees en die gemeenskap met die Heilige Gees. Ons glo aan die goddelike instellings van bedienings soos die Apostel, Profeet, Leeraar, Pastoor en Evangelis.
Wat aanbetref die onderdanigheid aan gesag, glo ons in die prinsiep dat jy gesag het, aangesien jy onder gesag leef. Dien verstande dat Christian Family Church-lidmaatskap onderhewig is aangesagsonderdanigheid in sake rakende kerkbestuur, leerstelling en persoonlike optrede.
Ons glo aan die opstanding van die wat gered is en nie gered is nie; die geseëndheid van die verlostes en die ewige uitgewordpenheid van diegene wat nie die saligmaking aanvaar het nie.
Ons glo dat die een ware Kerk die gemeenskap is van diegene wat salig gemaak is deur Jesus Christus en wedergebore is in die Heilige Gees; dat die aardse kerk die karakter moet aanneem van die geestelike kerk en dat die wedergebore en persoonlike gemeenskap sowel as die persoonlike erkenning van Christus belangrike aspekte van lidmaatskap is.
Verder glo ons dat die Here Jesus Christus twee verordeninge ingestel het: doop met water en die Nagmaal, wat in gehoorsaamheid gevolg moet word as ewigdurende tekens van die kardinale feite van die Christelike geloof, dat doop die onderdompeling in water is as ‘n bevestiging en identifisering met Christus se dood en heropstanding. Dat die Nagmaal die deelname is aan ‘n simboliese nagedagtenis aan die gebroke liggaam van die Redder en Sy bloed wat gevloei het, as ‘n konstante herinnering dat Hy vir ons gesterf het – tot die dag wat Hy terugkeer op die wolke.
Ons glo dat goddelike genesing in die Ou en Nuwe Testament voorkom en ‘n integrale deel van die evangelie is.
Ons glo die Bybel leer ons dat sonder heiligheid, geen persoon die Here kan sien nie. Ons glo dus aan die doctrine van heiligmaking as ‘n definitiewe dog progressiewe proses van genade, wat begin van die tyd van geboorte en voortgesit word tot die voleinding en saligmaking.
Ons glo dat die stelling van Jesus, in Mattheus 28 vers 19-20, gehoorsaam moet word. Dit is: “Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.” Amen.
Die broederskap is oop vir enige verdere waarheid wat die Heilige Gees bekend mag maak uit die Skrif.
ONS SPAN
Stigtingerspastoor
Dr. La’Salette Duarte
Senior Pastor
Then the angel showed me a river with the water of life, clear as crystal, flowing from the throne of God and of the Lamb. It flowed down the center of the main street. On each side of the river grew a tree of life, bearing twelve crops of fruit, with a fresh crop each month. The leaves were used for medicine to heal the nations. Revelation 22:1-2 NLT
ONS LEIERSKAP
Jesus as die Middelpunt
Dr. La’Salette Duarte and her husband Hermanio dedicated their lives to the Lord in 1993. Right away Dr. La’Salette and Hermanio Duarte began a cell group in their house which gave birth to Christian Family Church Eswatini. Dr. La’Salette was later ordained as the Senior Pastor of Christian Family Church in Tambankulu Eswatini in 1998. Her husband Hermanio Duarte went home to be with Lord in 2007.
By the grace of God, with the help of the mother church and acts of generosity, Dr. La’Salette now oversees the main church and two other branches in Mayenjane and Njojane.
Christian Family Church Eswatini plays a vital role in enriching the lives of people in the surrounding communities such as; Section 19, Khomba-so, Macethuka, Mgidza, Mayenjane, Maphiveni, Lomahasha Timbutini, Macambeni and Njojane at Hlane area. Christian Family Church also set up a range of community projects such as Care Centers which feed several children daily, providing pre-school education and clean water.
Land was also given in Section 19 for the old age home which is currently under construction as well as in Mayenjane on which the first Children’s home was built which now takes care of 7 children.
Dr. La’Salette is also the overseer of CFCI Bible College Tambankulu Eswatini which has now given birth to 2 other satellite campuses one in Manzini and the other in Mbabane all to the glory of God.
Dr. La’Salette Duarte
ONS SPAN
Leierskap Span
Ps. Bongie Dlamini gave her life to the Lord in 1991 and became a member of Christian family Church in 1995. She then came into fulltime ministry in 1998. She completed her Gold Laureate in 2018. She is one of the lead pastors at Christian Family Church Tabankulu, Eswatini and Dean of CFCI Bible College alongside Dr. La’Salette.
Pastor Bongie Dlamini
Ps. Paul Shongwe gave his life to the Lord in 1998 and became a member of Christian family Church in that very same year. He completed 2nd year Bible College in 2010. He was appointed to oversee Christian Family Church Mayenjane in February 2010.
Pastor Paul Shongwe
Ps. Angie Mabizela gave her life to the Lord in the beginning of 1998 and became a member of Christian family Church in that very same year. She completed 3rd year Bible College in 2015. She was appointed to oversee Christian Family Church Mayenjane in February 2010.
